Astronomy Picture of the Day | |
---|---|
'n Skermfoto van die webtuiste op 31 Desember 2016, met 'n foto van die Driespletige Newel in infrarooi. | |
URL | apod |
Kommersieel? | Nee |
Soort webwerf | Fotografie |
Registrasie | Nee |
Beskikbare tale | Engels an ander |
Eienaar | Nasa en Michigan- Tegnologiese Universiteit |
Geskep deur | Nasa en MTU |
Gelanseer | 16 Junie 1995 |
Huidige status | Aktief |
Astronomy Picture of the Day (APOD) is 'n webtuiste van Nasa en die Michigan- Tegnologiese Universiteit (MTU). Dit verskaf elke dag 'n ander foto van die heelal "saam met 'n kort verduideliking deur 'n professionele sterrekundige".[1]